Plek Van Die Vleisvreters - Hans Strydom - South African DVD 7 Disc Boxset *New*

751_145

New product

1 Item

In Stock

Warning: Last items in stock!

$45.00

Add to wishlist

More info

Title: Plek Van Die Vleisvreters
 
Artist/Stars: Hans Strydom, Terius Meintjies, Richard Van der Westhuizen
 
Contents: Die besonderse lappie aarde, Granietfontein, is erfgrond wat behoort aan ene Bertus du Toit. Sy twee broers, Jaap en Frans, is bitter ongelukkig omdat hy die uitverkorene was, en sal enigiets doen om horn sy erfreg te ontse.

So ontstaan 'n gekonkel wat alles van voor-vadergeeste tot dwelms, wilde diere en 'n seksbom met losse sedes insluit. Maar dan loop dinge skeef en kort voor lank le iemand in 'n lykshuis met 'n kaartjie om die toon. Wie kan die slagoffer wees? En wie is die verdagtes? Die drie broers vorm die kern van die verhaal saam met Bertus se seun, Rudolph, wat in sy eie sielestryd gewikkel is.

Die verhaal begin in 'n grot op die plaas waar Bertus se twee seuns, op aansporing van hul oom Frans, Russiese Roulette speel. Pa se gunstcling, Bertje, kry 'n koeel deur die kop, en na 'n hartseer begrafnis onterf Bertus summier vir Rudolph. Dit gee miskien - net miskien - vir Jaap en Frans 'n kans om die plaas vir hulself op te eicn.

Terwyl Bertus treur oor die doocl van sy seun betaal hulle 'n hoertjie om horn "sag" te maak. Teen hul verwagting raak Bertus halsoorkop verlief op haar. En raai net aan wie bemaak hy die plaas... Dan begin hy on-raad vermoed en hy maak 'n aankondiging wat ernstige implikasies vir 'n hele klomp mense inhou. Bertus maak baie vyande en die wat wraak soek, maak op hul beurt ander mense kwaad. Die plaas ontaard in 'n kookpot van afguns, woede, wraak en agterdog.

Studio:         M-NET Productions
Country of origin:     South Africa
Release date:         February 2007
Dimensions:         192 x 137 x 22mm (L x W x T)
Format:         DVD (Boxed set)
Disks:             7
Running time:         11 hours, 2 minutes
Region encoding:     Region 2
Languages:         Afrikaans
Age restriction:     10
 
Country: South Africa
Catalog Number: MNETDVD006
 
Region Code: Region 2

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase - we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Plek Van Die Vleisvreters - Hans Strydom - South African DVD 7 Disc Boxset *New*

Plek Van Die Vleisvreters - Hans Strydom - South African DVD 7 Disc Boxset *New*

24 other products in the same category: