Orkney Snork Nie 2 - Nog 'n Movie - South African Afrikaans Comedy DVD *New*

725_193

New product

3 Items

In Stock

$22.00

Add to wishlist

More info

Title: Orkney Snork Nie 2 - Nog 'n Movie
 
Artist/Stars: Anrich Herbst, Frank Opperman, Zack du Plessis

Contents: In Orkney Snork Nie, Nog 'n Movie, ontaard 'n onskuldige Myn kursus in Johannesburg in 'n dekadente orgie wanneer Hendrik en Spike die "jackpot" op Turfontein wen.

Hulle vier hulle nuutgevonde rykdom in styl, maar verloor baie meer as wat hulle wen. Swendelaars beroof en bedrieg hulle. Die myn dank hulle af en hulle vrouens verbied hulle om huis toe te kom. Deel in die lief en leed van ons twee vriende, in hulle stryd, om alles weer te kry soos dit was. 'n Lekkerlag fliek met 'n gelukkige einde.

Actors: Anrich Herbst, Frank Opperman, Zack du Plessis
Barcode: 6004416093131
Country:  South Africa
Directors: Willie Esterhuizen
Format: DVD
Number of Discs: 1
Rating: PG
Region: 2
Running Time: 97
TV System: PAL
Language:  Afrikaans

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Orkney Snork Nie 2 - Nog 'n Movie - South African Afrikaans Comedy DVD *New*

Orkney Snork Nie 2 - Nog 'n Movie - South African Afrikaans Comedy DVD *New*

24 other products in the same category: