As Jy Sing - Bobby Van Jaarsveld - South African Soundtrack CD *New* View larger

As Jy Sing - Bobby Van Jaarsveld Bok Van Blerk - South African Soundtrack CD *New*

760_1564

New product

2 Items

In Stock - Buy Now

$24.00

Add to wishlist

More info

Artists:     Bobby Van Jaarsveld, Leah, Bok Van Blerk, Karlien Van Jaarsveld, Katlego Maboe
Title:         As Jy Sing

Elkeen van ons het n lewensfilosofie. Dalk is dit iets soos Praat is niks. Doen is alles. Of miskien Elke dag is die eerste dag van die res van jou lewe. Vir Meneer Conradie en sy Bekfluitjies is dit eenvoudig Almal het iemand nodig om in hulle te glo. Wanneer die nuwe musiekfilm As Jy Sing in November 2013 by teaters begin draai, gaan filmliefhebbers eerstehands met hierdie uitkyk op die lewe kennis maak en bes moontlik dit in hul eie lewens begin toepas.

Track Listing:

Die Liedkies
    1. Totaal Finaal
    2. Eendag as ons groot is
    3. Snak na my asem
    4. Ek moes jou gesoen het
    5. Kniee lam
    6. n Vrou wil dit hoor
    7. Ek wil nie kwaad gaan slaap nie
    8. Hoor hoe raas die stilte
    9. Timbaktu
    10. Superhero
    11. Vergeet wat jy weet van liefde
    12. In 2 geskeur
    13. Soentjie
    14. Huil soos n man
    15. Eendag as ons groot is
Instrumentele Film Musiek
    16. In die donker
    17. Hou moed
    18. 2de Wittebrood
    19. Intrek
    20. Kombuis ontmoeting
    21. Valkaries
    22. Die Bredemkamps
    23. Dagdroom
    24. Stilte voor die storm
    25. Maak Vrede
    26. Die einde

Country:     South Africa
Catalog #:   CDJUKE77

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

As Jy Sing - Bobby Van Jaarsveld Bok Van Blerk - South African Soundtrack CD *New*

As Jy Sing - Bobby Van Jaarsveld Bok Van Blerk - South African Soundtrack CD *New*

30 other products in the same category: