New ANTON BOTHA BAND - Plek Hier In Die Son - South African Afrikaans CD ABMCD155 *New* View larger

ANTON BOTHA BAND - Plek Hier In Die Son - South African Afrikaans CD ABMCD155 *New*

New product

1 Item

In Stock - Buy Now!

Warning: Last items in stock!

$20.00

Add to wishlist

More info

Artist: ANTON BOTHA BAND
Title: Plek Hier In Die Son
Track Listing: Anton Botha se nuutste album, Plek hier in die son, is eie aan sy unieke styl van musiek. Die album bestaan uit 15 snitte, 6 engels en 9 afrikaans, waarvan 11 uit Anton se eie pen. Op hierdie album is daar besluit om van geen “auto-tuning” of “beat-detection” gebruik te maak nie omdat ‘n eerlike klank nagejaag was. Alle instrumente is lewendig gespeel wat ook bydra tot die unieke klank van die album. Een van die snitte beskryf die alledaagse gejaag van die moderne lewe, met ‘n tikkie humor net jou weer te laat dink aan al die goeie dinge in jou lewe (en te laat vergeet van jou buurman se hond wat die hele dag blaf). Die album het ‘n lekker rock-aanslag en die ballades sal werklik jou hart roer. Die album dra die algehele gevoel van lekker kry, somer, vriende en kuier. Plek hier in die son, die titel snit, is ‘n tipiese voelgoed liedjie wat jou net weer herinner om kaalvoet rond te loop, want daar is vir almal ‘n plek in die son.

1. Plek Hier In Die Son
2. Groot Vuur Baie Bier
3. Wicked Game
4. Moeilikheid
5. Bo Uitkom
6. 11 De Planeet
7. Alles Of Niks
8. Tougher Than The Rest
9. Breyten Se Brief
10. Goodbye
11.  Higher
12. Nie Wat Ek Begeer Nie
13. Destiny
14. Memories
15. Wat Jy Aan My Doen
Country: South Africa
Catalogue Number: ABMCD155 / 6001111012634
New/Used: New

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

ANTON BOTHA BAND - Plek Hier In Die Son - South African Afrikaans CD ABMCD155 *New*

ANTON BOTHA BAND - Plek Hier In Die Son - South African Afrikaans CD ABMCD155 *New*

30 other products in the same category: